Finansies & Administrasie
- Apr/ Okt insamelings
- Dankfees – Junie
- Witkoevert – November
- Maandelikse dankoffers
- Debietorders
- Spesiale groot insamelings – Koringprojek, Golfdag, Basaar, Mei-funksie (veiling, ete ens)
- EFT, Zapper
- Erflatings
‘n Effektiewe administratiewe stelsel word gehandhaaf ten einde die sukselvolle bestuur van die onderskeie portefeuljes te verseker. Dit behels take soos boekhouding, die opstel van ‘n begroting, instelling van debietorders, en fondsinsameling.
Kontak gerus: André Malan (083 442 7799)