NG Kerk Wellington-Noord

Vrouediens

  • Wyksbyeenkomste
  • Funksies
  • Wyksprojekte
  • Gemeente- ete
  • Basaar (saam werk en kuier en insamel)
  • Ondersteuning tydens begrafnisse (tee ens)
  • Wêreldbiddag vir vroue

Die Vrouediens is die hartkop van die gemeente.  Die bruistablette is betrokke by die reëling van wyksbyeenkomste, spesiale geleenthede (bv. Pannekoekdag) en spesifieke projekte met borrelende energie. Hul skakel ook in by die ander portefeuljes.

Kontak gerus: Lillibet de Wet (0791764012)