Opleiding & Ontwikkeling
- Kerkraadskoling
- Kategete opleiding
- Bybelskool
- Huweliksverryking en voorbereiding
- Dissipelskapopleiding
- Gaweskursus
- Doop / kategese
- Gemeentekamp
- AMOS (Edmund O’Healy)
- CBMC (Bennie van der Merwe) – Sakemanne vir Christus
Daar word op ‘n voortdurende basis verseker dat Wellington-Noord gemeente ontwikkel en groei deur middel van die aanbied van toepaslike kursusse en seminare, spanbou en die gereëlde opleiding van nuwe kerkraadslede, kategete en personeel.
Kontak gerus: Ds. Francois Human (021 873 2763 / francois@wellingtonnoord.co.za)