Getuienis
- Arbeidsbediening (roeping om by elke besigheid uit te kom)
- AMOS plaasbediening, Gevangenis, Ma’s vir Wellington
- Mense betrokke by: ATKV, Boerevereniging, Kelderbestuur, Lions
- Kollektes vir ander instansies (tehuise, bedieninge, sending, dowes, blindes ens)
Ons sendelinge in die buiteland, uitreiking na ander kerke en gereëlde nywerheidsbidure rig hierdie portefeulje se werksaamhede.
Kontak gerus: Johan Crous (072 289 0842 / crousjm@telkomsa.net)